Skip to Content
header-history

Die nut en die niche: die rol van amateur-historici

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyNOV19-T

Die webwerf LinkedIn bestuur verskeie gespesialiseerde platforms, soos vir skrywers, historici, joernaliste, redakteurs en argivarisse.Een van hierdie platforms, The History Enthuasiast Group, het onlangs ’n (kuber) gesprek aangebied aangaande die rol van amateur-historici. Een van die deelnemers aan die gesprek, was ’n dame genaamd Sue.

By Francois Verster 19 November 2014 Read Article

 

Knikkertjie gedenk aan my sing ’n gees van die ou Karoo

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyNOV12-1-T

Op pad na die Tankwa-Karoo besluit ek en my reisgenoot om eers ’n draai by Boplaas te maak. Dit was Vrydag 31 Oktober en die volgende dag is dit Karretjiefees by die Tankwa Padstal. My maat, Dana Snyman, wil Boerneef se graf besoek alvorens ons na Sutherland – die eindpunt van ons reis – ry om daar te oornag.

By Francois Verster 12 November 2014 Read Article

Gekleur en geveer op Franschhoek

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyNov5-T

Die Jaarlikse Ledevergadering van die Hugenote Vereniging is op Saterdag 25 Oktober in die Kerksaal van die NG Gemeente Franschhoek, Hugenote-weg, Franschhoek gehou. Professor Bertand van Ruymbeke,  van die Universiteit van Parys: St Denis, was die gasspreker – met ’n voordrag getiteld: A Comparison between the Refuge of the Huguenots to South Africa and the Migration to the American Colonies.

By Francois Verster 05 November 2014 Read Article

Diepsee, met skenkels, kinkels en pitkos

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyOCT29-s

Af en toe kom ’n boek op ’n mens se pad wat jy met soveel waardering lees dat jy nie daarvan afstand wil doen nie. Ek verbeel my dis soos wanneer jy ’n motorjoernalis is en jy kry jóú droomkar om te toetsbestuur. Jy hou so baie daarvan dat jy dit nie wil teruggee nie. Gelukkig is boeke nog bekostigbaar.

By Francois Verster 29 October 2014 Read Article

Op die spoor van die Tapisserie roete, ’n unieke erfenis

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyOCT22-t

Issabel Steenkamp, oud-joernalis en geesdriftige kultuurmens van Somerset-Wes, het my nou al driemaal gebel – so toe ek uiteindelik kans kry, het ek die Gericke biblioteek op Stellenbosch se dokumentesentrum besoek, waar die personeel ’n mens altyd vriendelik ontvang en begeleiding verskaf na wat jy ook al op soek is. In hierdie geval was dit dokumentasie aangaande ’n projek waarmee meer as 30 jaar gelede begin is – 101 lieflike tapisserieë wat in soveel lokale dwarsoor ons land hang. Die vraag is: waaroor gaan dit eintlik?

 

By Francois Verster 22 October 2014 Read Article

Kolonialisme as vloekwoord

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyOCT1-t5

Ek het in ’n onlangse rubriek na Britse kolonialisme verwys en vanoggend kry ek ’n e-pos hieroor, waarin die skrywer daarvan o.a. na ’n neerhalende stelling deur die voormalige staatspresident Thabo Mbeki se verwys, wat betrekking het op ons koloniale verlede. Genoemde e-pos het my herinner aan die talle verskillende perspektiewe wat in die sogenaamde reënboognasie gehuldig word – omtrent soveel as wat daar kleure in ’n reënboog is.

By Francois Verster 15 October 2014 Read Article

Page 2 of 25

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 44 guests online