Skip to Content
header-history

Indrukke van ’n VOC verlede in die ‘berg-berg’

Lifestyle Section - History

  historyOCT23-tOp 'n koel, betrokke Sater-dagoggend, parkeer ek buite die hek van Vissershok, die plaas naby die westelike ent van die gelyknamige pad – en Professor Leon Hattingh wys ek moet nader kom, terwyl die lug begin gryser word.

By Francois Verster 25 October 2013 Read Article

 

Vaandrig Beutler wil nie gaan lê nie

Lifestyle Section - History

  historyOCT16-tDit lyk my die Voortrekkers is weer in die nuus – al die variante van die trekbegeesterdes. Daar kom ’n nuwe boek oor Louis Tregardt (ja dis die korrekte spelwyse) uit  by Litera Uitgewers – oor ou Louis se dagboeke. Dan is daar natuurlik die Herdenkingstrek waaroor al in hierdie rubriek berig gelewer is.

By Francois Verster 18 October 2013 Read Article

Die Voortrekkers hou koers, eendragtig

Lifestyle Section - History

  historyOCT9-tDit lyk my die Voortrekkers is weer in die nuus – al die variante van die trekbegeesterdes. Daar kom ’n nuwe boek oor Louis Tregardt (ja dis die korrekte spelwyse) uit  by Litera Uitgewers – oor ou Louis se dagboeke. Dan is daar natuurlik die Herdenkingstrek waaroor al in hierdie rubriek berig gelewer is.

By Francois Verster 11 October 2013 Read Article

Die kat kom weer al het hy ander name

Lifestyle Section - History

  historyOCT2-tMy gemmerkat Kelvin is vandag weer erg lastig terwyl ek ’n stukkie vir Bolander probeer skryf. Asof mens nie soms genoeg sukkel om aan die gang te kom nie. Dit herinner my dat dat wyle prof. Bun Booyens so kat-op-die skoot gesit en skryf het.

By Francois Verster 04 October 2013 Read Article

Skarniere wat kraak van liefde, kennis

Lifestyle Section - History

  historySEP25-TToe ek by die staatsargief gewerk het, het ek dikwels na die klein biblioteek op die grondvloer gegaan waar ek ongestoord tussen die hoë rakke kon deurstap om deur ’n boek, vaktydskrif of tesis te blaai. Een van die boeke wat my oog altyd gevang het was getiteld The hinges creaked. Miskien sal ek nog hierdie boek bestel en in die leeskamer gaan sit daarmee. Eendag.

By Francois Verster 27 September 2013 Read Article

Waar ’n rokie is ... is ’n legende

Lifestyle Section - History

  historySEP18-tVerlede week het ons gelees uit Die retoervloot aan die Cabo (nr. 69 van die "Kennis vir almal-reeks," 1950).Ek gaan aan daarmee na aanleiding van 'n e-pos daaroor: Natie de Swardt van Victoriabaai het gevra of die naam Duiwelspiek vóór of ná die Van Hunk(s)-legende bestaan het.

By Francois Verster 20 September 2013 Read Article

Page 10 of 25

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 60 guests online