Skip to Content
header-history

Nostalgie is net soos ’n ou munt

Lifestyle Section - History

  historyNOV27tNostalgie, lees ek onlangs in die media, is tipies ná "ingrypende sosiale verandering, soos wat die afgelope 20 jaar in Suid-Afrika beleef is." Dit hang sekerlik af wie ter sprake is indien mens wonder waarna terugverlang word. Ek onthou dat ek sowat tien jaar gelede na 'n toespraak geluister het van 'n oud-inwoner van Distrik Ses.

By Francois Verster 29 November 2013 Read Article

 

Welgemeend staan steeds sterk

Lifestyle Section - History

  historyNOV20-tWindskeef grafstene langs 'n ou kerk aan die voet van Helderberg. 'n Spierwit herehuis in Tafelberg se skaduwee. Wat is die gemeenplaas? Hofmeyr. Dié naam verbind 'n gesiene familie – en een van die mees gerespekteerde lede daarvan: Onze Jan (1845-1909), man van sy volk – met die paar begroeide, eensame grafte en die lieflike herehuis wat sierlik uittroon bokant 'n lieflike tuin wat afterras in Tafelbaai se rigting.

By Francois Verster 22 November 2013 Read Article

Die hawelose Hollander (v)lieg voort

Lifestyle Section - History

  historyNOV13-tSoos in die vorige rubriek genoem, het ek gaan boeke beleef op Richmond met die Boekbedonnerd fees – lesings oor boeke bygewoon, boeke gesoek en gelees, verkoop en gekoop. Een van laasgenoemde is The Best of Eric Rosenthal (Howard Timmins, 1975) vandag se bron waaruit en waaroor geskryf word.

By Francois Verster 15 November 2013 Read Article

Op soek na ’n boek

Lifestyle Section - History

  historyNOV5-tSoos beskryf in die vorige rubriek het die Stigting VOC op 12 Oktober die plase Vissershok en Sondagsfontein besoek en daarna ook die landelike gehuggie Philadelphia, wat paslik "broederliefde" beteken. Sondagsfontein se naam kom waarskynlik van die gebruik om Sondae daar by 'n fontein te stop onderweg/terug van die kerk.

By Francois Verster 08 November 2013 Read Article

Buiteposte is (nou) plase op die periferie

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historytSoos beskryf in die vorige rubriek het die Stigting VOC op 12 Oktober die plase Vissershok en Sondagsfontein besoek en daarna ook die landelike gehuggie Philadelphia, wat paslik "broederliefde" beteken. Sondagsfontein se naam kom waarskynlik van die gebruik om Sondae daar by 'n fontein te stop onderweg/terug van die kerk.

By Francois Verster 31 October 2013 Read Article

Indrukke van ’n VOC verlede in die ‘berg-berg’

Lifestyle Section - History

  historyOCT23-tOp 'n koel, betrokke Sater-dagoggend, parkeer ek buite die hek van Vissershok, die plaas naby die westelike ent van die gelyknamige pad – en Professor Leon Hattingh wys ek moet nader kom, terwyl die lug begin gryser word.

By Francois Verster 25 October 2013 Read Article

Page 8 of 23

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 88 guests online