Skip to Content
header-history

Die lady en die snobs

Lifestyle Section - History

  historyJAN15-tLaas week mos belowe om te onthul wat Lady Anne Barnard oor die snobs van Stellenbosch te sê gehad het. Wel, dit was eintlik net dat hulle glo te hard gespog het oor hulle wyne. Altans, dat hulle gemaak het asof goeie wyn hier rond eintlik maar plonk was.

By Francois Verster 22 January 2014 Read Article

 

Bolander, Burman en Barnard oor Stellenbosch

Lifestyle Section - History

  historyJAN15-tVir  Kersfees kry ek toe nog ’n boek deur Jose Burman. Dis soos toe ek begin skilder het; toe kry ek verfstelle – veral waterverf, want algar reken mos dis die maklikste medium (inteendeel), sodat ek nog genoeg het tot my aftrede.

By Francois Verster 15 January 2014 Read Article

Herinneringe van ligflitse en stoomwolke

Lifestyle Section - History

  historyJAN8-sEk trek ’n boek uit my rak en skielik is ek op ’n ander plek en tyd. Dis die krag van boeke; of altans van die  stories binne daardie blaaie. Die plek waarheen ek gevoer is, is die groendak gebou teen die heuwel naby De Waal Rylaan, Kaapstad.

By Francois Verster 10 January 2014 Read Article

Die klein dinamo loop nie meer

Lifestyle Section - History

  historyDEC10-tDis met leedwese wat mens afskeid neem van iemand wat jou werklik geraak het in jou menswees, met háár menslikheid. Iemand wie se karakter groter was as menslike fisiese afmetings, wie se persoonlikheid mooier was as fisiese skoonheid soos ons dit ook al elkeen mag visualiseer.

By Francois Verster 19 December 2013 Read Article

Madiba, die mens en simbool

Lifestyle Section - History

  Anders as die sanger Prince, wat homself ook al “Symbol” genoem het, is Nelson Rolihlahla Mandela werklik ’n simbool. ’n Prins ook, maar bowenal ’n prins van ’n mens; ’n Mensch, soos die Duitsers sê. Vandag is hy ’n ikoon, asof ’n blote gereedskapstuk vir vrede en nasiebou, en dit voel asof sy menswaardigheid...

By Francois Verster 13 December 2013 Read Article

Oor die wieg en die weë van ’n taal

Lifestyle Section - History

  historyDEC3-ttLaas week was ek weer by Welgemeend in Kaapstad, dié slag om die bekendstelling van Marie Heese se boek Vuurklip by te woon. Hierdie historiese roman handel oor die menslike inwoners van die Kaap, lank voor enige van die groepe wat ons vandag ken hier was.

By Francois Verster 04 December 2013 Read Article

Page 7 of 23

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 88 guests online