Skip to Content
header-history

Ons verhaal: Waar om te begin?

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historyAUG27- Twee maande gelede kry ek ’n boek van Litnet om te resenseer. Die titel van die boek is Donkerland en dis gebaseer op Deon Opperman se gelyknamige TV-reeks. Kerneels Breytenbach het die draaiboek in ’n roman omskep, soos hy ook al met Opperman se Hartland gedoen het. Die boek handel oor “die Afrikaner se dilemma”, of soos dit op bladsy 391 uitgedruk word:

By Francois Verster 27 August 2014 Read Article

 

Heemkring van ’n heimat: die Stellenbosse weergawe

Lifestyle Section - History

  heemkring_vbl_001-tpg

Jare gelede toe ek nog ’n gedienstige staatsamptenaar was, het iemand van die Paarlse  Heemkring my probeer skakel. Ongelukkig het ek nooit gehoor waaroor nie – kommunikasielyne het gefaal, kontak is verbreek.  Onlangs het die Stellenbosse Heemkring my wel bereik en het ek saam met hulle ’n genoeglike aand in Erfurthuis deurgebring, almal tuis onder een kultuursambreel. En toe, enkele dae gelede, kom ek op ’n klein groen boekie af, getiteld.

By Francois Verster 20 August 2014 Read Article

Oor die oorlog met baie name

Lifestyle Section - History

  cn_rh_history-t

As kind wat die dorpsbiblioteek veels te gou deurgelees het, van hoek tot kant en van voor- tot agterblad – elke boek, sommige ‘n paar maal voordat ek oud genoeg was om grootmensbiblioteek toe te gaan (13 jaar as ek reg onthou), het ek ook elke boek oor elke oorlog in ons belittekende land gelees voor daardie dosyn-en-eerste jaar van my lewe.

By Francois Verster 06 August 2014 Read Article

Satiriese joernalistiek: gehekel met tekenpenne ontrafel

Lifestyle Section - History

  cn-rh-zapiro1t

Uit die bloute bel ene Henry Lennox. Sal ek 'n praatjie kom gee oor Honiball...? Ek het onlangs by die Stellenbosse Heemkring oor T.O. Honiball gesels en die gehoor het dit blykbaar geniet. 'n Rukkie vroeër het dieselfde by die Strand se V.L.V. gebeur. En voor dié geleenthede talle ander – van Dijon in Frankryk tot Kleinmond in Suid-Afrika, sedert ek 'n studie oor pikturale humor in 1998 begin het.

By Francois Verster 30 July 2014 Read Article

’n Skatkis, setel en ’n sieraad: Caledon Villa

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historyJUL9T Ek het skaars by die huis aangekom en my e-posse oopgemaak toe ek ’n uit- nodiging van Mnr. Johan en Mev. Ode Krige raaksien. Hulle was onder die redelike groot aantal toehoorders in Erfurthuis, Stellenbosch, waar ek ’n praatjie gelewer het by ’n vergadering van die Stellenbosse Heemkring.

By Francois Verster 09 July 2014 Read Article

Goed begonne, ná halfeeu niet gewonne

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historyJUNE25-T As staatsargivaris het familie navorsers my nogal gepla. Hulle, bekend by die argivarisse as “The Breakfast Club” omdat hulle soggens vroeg al opdaag, sou gedurig oor die toonbank hang en hulle familie-uitlegte moes jy maar aanhoor, of jy wil of nie.

By Francois Verster 25 June 2014 Read Article

Page 4 of 25

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 65 guests online