Skip to Content
header-history

: ’n Goeie hoof is soos ’n hawe

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_histOCT-t8G.W.D. (Dutton) Terblanche (5/03/1933-20/09/2014) is Saterdagaand oorlede. Sy familie mis hom reeds baie maar put vreugde uit ons herinnering aan hom en die wete dat hy hom nou by sy Hemelse Vader bevind. Sy gedenkdiens is op Vrydag, 26 September 2014 om 11:00 in die Hottentots-Holland NG Kerk, Somerset-Wes.t genoem dat die meeste nasate van die ou Hollands en Hugenote families ...

By Francois Verster 08 October 2014 Read Article

 

Wellington se landadel trek by die museum byeen

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyOCT01sEk sê tong in die kies dat Wellington se “landed gentry” op Saterdag 20 September by die dorp se museum vergader het, want behalwe as arbeid wel “adel” soos die spreekwoord sê, is daar immers nie meer adellikes in Suid-Afrika nie.  Die spreker by die geleentheid, Dr. Andrew Kok, wat oor bekend plaaslike  families en hulle verwantskappe gepraat het, het genoem dat die meeste nasate van die ou Hollands en Hugenote families ...

By Francois Verster 01 October 2014 Read Article

Storie van ’n Overbergse plaas – ’n aangename kennismaking

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historySEP24-tIn sy boek The False Bay story  (Human & Rousseau, 1977) verskaf Jose Burman inligting aangaande Valsbaai en omstreke, insluitend sekere gebiede wat deel uitmaak van Bolander se verspreidingsgebied.  Vir my jeugroman Een teen Adamastor (Maskew Miller Longman, 2013) wat oor slawe aan die Kaap handel, moes ek uiteraard gaan oplees oor die omgewing waarin ek die karakters wou plaas – onder andere Hangklip, waar ’n grot is waarin slawe vir baie jare weggekruip het.

By Norman McFarlane 24 September 2014 Read Article

Storie van ’n Overbergse plaas – ’n aangename kennismaking

Lifestyle Section - History

 
Boskloof_Buiteblad-TOm boekresensies te doen is tydrowend en betaal nogal min. Ook kry mens boeke om te resenseer wat jy self sou wou lees. Boonop is die skrywers meestal nie gediend met alles wat jy oor die boek skryf nie, al is die boek dalk net sy/haar eie “spierwit” kraai-eier, nie noodwendig ander se gunsteling nie.  Daarom en veral as jy self ook skryf en lugtig is vir die vier vingers wat na jou mag terugwys, probeer mens eerder sulke versoeke systap. 

By Norman McFarlane 17 September 2014 Read Article

Oor grense en mense: wat het verander?

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historyseptT10

Op Sondag 31 Augustus het ek die Argeologie Vereniging van die Wes-Kaap en Vriende van die Stellenbosch Museum se jaarlikse byeenkoms vir die derde maal bygewoon. Dis weer by Erfurthuis in Stellenbosch gehou. En dit was weer net so aangenaam en interessant as tevore – vier lesings deur kenners, tee en toebroodjies,

By Francois Verster 10 September 2014 Read Article

In oorlog en vrede, in goed en kwaad le die Gordiaanse knoop

Lifestyle Section - History

  cn_rh_historysept3-tLesers sal weet dat Nadine Gordimer, die gevierde Eng-elssprekende Suid-Afrikaner van Joodse afkoms, onlangs afge-sterf het.Sy was een van ons land se handjievol Nobelpryswenners, hierdie enigmatiese skrywer wat op 20 November 1923 gebore is, en op 13 Julie 2014 oorlede is.

By Francois Verster 03 September 2014 Read Article

Page 3 of 25

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 58 guests online