Skip to Content
header-history

’n Trotse kerk in ’n trotse dorp se tradisie imponeer

Lifestyle Section - History

 

cn_rh_historyFEB18TTSoos laas week belowe, wil ek vandeesweek iets oor die NG Moederkerk van Stellenbosch skryf. Daar is só geweldig baie om oor dié ou en pragtige gebou, die inhoud daarvan, en die gemeente te skryf – ook oor ander gemeentes in die dorp se kleurvolle geskiedenis; alles relevant en vervleg, maar dan sal ’n mens sekerlik ’n boek kan skryf.

By Dr Francois Verster 18 March 2015 Read Article

 

Vreemde siekte wat verstik en verlam

Lifestyle Section - History

 

cn_rh_historyFEB11-TTerwyl ek op 'n triestige grys dag, met 'n motreëntjie wat kort-kort uitsak op pad na die N.G. Moederkerk Stellenbosch onderweg is, dink ek aan die dae toe ek in dié strate gestap het, ook so jonk en kommervry soos vandag se studente, of só verbeel ek my. Hoekom dink ons aan die verlede as "die goeie ou dae?" Was dit altyd so goed?

By Dr Francois Verster 11 February 2015 Read Article

Sal die ware Jan opstaan?

Lifestyle Section - History

 

Dit bly interessant dat sekere figure uit die verlede periodiek opgediep word om as politieke ammunisie te dien. Soos die beskuldigings en beledigings wat tans rondvlieg oor Jan van Riebeeck (1619-1677). Aangesien hy die eerste ikoon van ons geboekstaafde geskiedenis is – wie anders wat saam op die Reijger, die Tijger en die Titanic hier aangedobber het – nee wag, nou dra ek by tot die verwarring. Wyk Tolla se spook, waar’s ’n sjamaan as jy een nodig het – wie anders uit die grys Nederland wat op 6 April 1652 hier aangeland het, is so bekend as jy,

By Dr Francois Verster 28 January 2015 Read Article

Verwarrende dinge oor die Hugenote

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyDEC17-T

Soos laas week genoem, kom ek toe af op hierdie boekie oor die Hugenote. Behalwe die een deur CL Leipoldt (1939) wat ek uitgeleen het en nou is dit vermis – hoeveel keer het so iets nie al gebeur nie –  staan daar nog drie oor dié amper legendariese groep mense op my rak: The Hugenot Heritage deur L. Bryer en F. Theron (1987), Die Hugenote van Suid-Afrika (1988) en M.L. Sienaert-van Reenen se Die Franse bydrae tot Africana-literatuur (1989).

By Francois Verster 17 December 2014 Read Article

Kort geskiedenis van die Hugenote

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyDEC1-T

Soos laas week genoem, kom ek toe af op hierdie boekie oor die Hugenote. Behalwe die een deur CL Leipoldt (1939) wat ek uitgeleen het en nou is dit vermis – hoeveel keer het so iets nie al gebeur nie –  staan daar nog drie oor dié amper legendariese groep mense op my rak: The Hugenot Heritage deur L. Bryer en F. Theron (1987), Die Hugenote van Suid-Afrika (1988) en M.L. Sienaert-van Reenen se Die Franse bydrae tot Africana-literatuur (1989).

By Francois Verster 10 December 2014 Read Article

Die kamergesprek as alternatief

Lifestyle Section - History

 
cn_rh_historyDEC3T

Ek wil vandag my kulturele agterlikheid bely. Ek sal nie sommer by ’n kamermusiek-uitvoering gesien word nie. Of by ’n opera nie. Ja, ek was al by die Baxter en Kunstekaap, maar nie vir opera nie. Shakespeare het ek al gaan beleef, en ’n blyspel of twee, maar opera? Nee, jinne, veral nie ná wat met Abraham Lincoln gebeur het nie. Dis my verskoning en ek hou daarby.

By Francois Verster 03 December 2014 Read Article

Page 1 of 25

You are browsing all History articles

Distribution
View a complete list of the Bolander Property distribution points. Click Here...

Who's Online

We have 38 guests online